Tuesday, March 5, 2013

Bahia Art is in Spanje !!!!

Heel onverwags kry ons 'n navraag vir ons katoen linte uit Madrid, Spanje .... wel ek het eers gedink dit is dalkies 'n "spam" e-mail ...  Na 'n hele paar e-posse heen en weer is die bestelling geplaas vir 'n groot klomp linte.  Geld oorgeplaas, pakkie opgemaak, gestuur en siedaar ..... Bahia Art gaan Spanje toe !!!




1 comment:

Louisette said...

Very lovely , greeting from Belgium