Monday, November 19, 2012

Bahia Art - Nuwe voorraad

So het nog 'n suksesvolle plaasmark gekom en gegaan ... weereens het ons baie goed gedoen en was dit 'n lekkerte na al ons harde werk die afgelope paar weke.  Daar is nuwe produkte op ons webwerf (www.bahiart.co.za) gelaai, betyds vir Kersfees.  Dit gesĂȘ, die jaar staan ook einde se kant toe en hopenlik kan Bahia Art so klein bietjie rus sodat ons volgende jaar nog beter produkte met 'n unieke flair en eie aan ons styl kan lewer.  Ons wil ook ons produkte basis bietjie uitbrei so maak seker julle besoek ons gereeld om te sien wat ons doen. 

Hier is 'n paar van ons produkte beskikbaar op ons webwerf.