Sunday, January 27, 2013

Bahia Art - Katoen linte vir Valentyns Dag

Met liefde in die lug, bewondering op 'n afstand, daardie "wil tog net sê ...." .  Ons het besluit om hierdie jaar sagter kleure te gebruik vir ons linte.  Hierdie is beskikbaar op ons webwerf.  Sou julle tog die tradisionele rooi en swart wil gebruik doen gerus so, ons kan die ontwerpe vir julle in daardie kleurkombinasies druk.

Geniet Valentyn's Dag met oorgawe en bederf, bederf en weer bederf die vir wie julle lief is ...

 
 

No comments: