Ons het 'n paar keramiek borde gemaak, wel ek noem hulle siels-borde. Ek dink sodra mens iets van jouself daarin sit, is die sielswerk. Dit is wat ek wou doen met die borde. Ek en my pa het van dogtertjie-tyd 'n baie spesiale verhouding gehad .... iets wat ek vir niks sou verruil het nie. Vandag kan ek maar net saggies met hom praat, ek weet hy hoor, en dit is ook sy inpirasie met woorde wat hiertoe aanleiding gegee het. Geniet hulle !!

Ons het vandag nuwe "transfers" gesilkscreen vir die Lentemark. Dit moet nou eers droog word voor ons die volgende proses kan doen. Kyk hierna ... Die karoo-bord is sielsvreugde en sal die klaar bord ook kom wys.
We have started to hand print fabric squares. They are not the conventional remnants but squares that we cut to size for silk screening. We do not have the facility to print per metre hence the squares. We will be selling them from our website (www.bahiart.co.za) shortly. Here are some of them ... just to get you thinking ...
Ons het begin om leer by van ons handsakke te voeg. Soortgelyke sakke sal so middel Oktober beskikbaar wees.
Ons tweede Lentemark te Vryheid (8 September) kom vinnig nader ! Ons het ook in die tussentyd bevestiging gekry dat ons eerste Boeremark te Dundee op Saterdag 15 September gaan plaas vind. Ons is druk besig om al ons voorraad klaar te maak. Ek sal weer kom wys as dit klaar is. Ek het vanoggend 9 borde met die hand gemaak wat ook nog moet klaar. Is baie opgewonde daaroor want ek gaan verskeie metodes op een bord gebruik. Hier is die maak proses ....
Textile paints arrived, fabric ready for printing .....
We decided to print pieces of fabric and sell it in bundles, no it is not off-cuts ! We are simply cutting it to size, which will be 40 x 40 cm. We have to silk screen each design by hand and our screens will only allow us to print this size. Here are some sample pieces ...
Ons gaan die 8ste September 'n Lentemark hê in Vryheid. Daar sal van ons Handsakke, baie katoen linte, teëls, keramiekware en allerhande nice goetertjies wees. Die van julle wat in die omgewing is kom maak gerus 'n draai.