Ons nuwe "pictorial" handsakke verkoop goed .... en ons nuwe Boho Bag kry ook groot aftrek. Die katoen webbing vir die handvatsels vir die Boho bags het vandag gekom so ons kan nou die ander ook klaarmaak en beskikbaar stel. Ons het ook by hierdie batch meer sakke gemaak met "piped" leer handvatsels. Daar is ook 'n paar wat leer onderkante het. Al hierdie artwork word deur Bahia Art self gedoen en gesilkscreen. Die materiaal vir die Boho sakke word ook deur Bahia Art gesilkscreen. Hier is so 'n "sneak-peak" van wat op ons webwerf beskikbaar is. Gaan kyk gerus ....
Touring the Natal battlefields...
-
Yep, that is it. The battlefields. We have about 68 of them around the
eclectic little town of Dundee, nestled among the Biggarsberg mountains of
Northern ...
13 years ago
No comments:
Post a Comment