'n Week later en nog 'n heerlike verrassing. Ons eerste Plaasmark vir Dundee. Die opkoms was bo verwagting, die atmosfeer, heerlik verby, die mense se ondersteuning, oorweldigend. Ons het weereens BAIE katoenlinte verkoop. Eintlik het ons van al ons voorraad verkoop. Vandag gehoor die volgende Plaasmark is 17 November en Bahia Art sal natuurlik daar wees. Ons gaan weer baie katoenlinte met nuwe ontwerpe en ou staatmakers daar hê. So maak seker julle onthou die datum om ons daar te kom besoek.
Touring the Natal battlefields...
-
Yep, that is it. The battlefields. We have about 68 of them around the
eclectic little town of Dundee, nestled among the Biggarsberg mountains of
Northern ...
13 years ago
No comments:
Post a Comment